Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Winnie Rust deur museum vereer
’n Spesiale huldeblyk ter ere van Winnie Rust vorm deel van die program vir die algemene jaarvergadering van die Vriende van die Wellingtonse Museum.
-
Plaaslike musikante maak buiging by Afri-Frans mark
Vyf plaaslike musikante van die Dennegeur gemeenskap maak vandeesweek hulle amptelike buiging as die Dennegeur Community Band by die Afri-Frans mark by Simondium’s Country Lodge.
-
Wellington violinist to perform in youth orchestra
A former Bridge House pupil and young violinist from Wellington will showcase his talent this weekend when he will perform in the National Youth Orchestra (NYO).
-
Week van pret en plesier
Tientalle Wellingtonse tieners het in die eerste week van die wintervakansie ’n onvergeetlike lees- en kreatiewe ervaring op die dorp geniet. Dit is moontlik gemaak deur ’n reeks programme wat vir hulle deur die Wellingtonse openbare biblioteek en di
-
Stasiebevelvoerder geniet dit om gemeenskap te dien
Ná 29 jaar in die polisiediens lê daar vir kol. Johan Barkhuizen, stasiebevelvoerder van Wellington, steeds eindelose genot daarin om die gemeenskap te help.
-
Vakansiepret het aangebreek
Noudat die Junie-skoolvakansie aangebreek het, kan leerders weer uitsien na lekker vermaak by die Breytenbach-sentrum.
-
Bekendes op die planke in Wellington
Die Bôrdienghuis-teater in Wellington bied die volgende Julie-produksies aan om jou kunshart warm te hou:.
-
Lothar Schell – master piano builder and consultant
Lothar Schell counts among the world’s foremost master piano builders.
-
Police elects youth forum
Wellington police recently elected their Youth Forum during a meeting held at the Wellington Town Hall earlier this month.
-
Breytenbach-sentrum ’n historiese monument
Die Breytenbach-sentrum is een van Suid-Afrika se mees uitsonderlike kultuur-historiese monumente.






