Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Opgradering van Genl. Hertzog
Van 12 Januarie 2016 af sal begin word met die opgradering van Generaal Hertzog Boulevard in Wellington.
-
Bobaas spysenier sterf
Rassie Marais, bekende spysenier van Wellington, is op 13 November oorlede aan komplikasies na ’n operasie.
-
Digter: Oud maar nog nie koud
Dirk Hattingh van Wellington het in 2011 op 85-jarige leeftyd as digter met sy eerste bundel gedebuteer.
-
Buurt kry veiligheidsheining
Malanot Park, die aftreeoord langs Bainstraat in Wellington het tot dusver om veral twee redes die oog gevang.
-
Estate wins prestigious Klink award
Set in the Bovlei on Dunstone Country Estate, The Stone Kitchen was awarded the 2015 Family Day Out Klink Award for the “Best Child-Friendly Venue on a Wine Farm”.
-
Huis Andrew Murray hou gholfdag
Huis Andrew Murray sorg daagliks vir 150 sorgbehoewende kinders wat óf wees gelaat is óf deur die kinderhof uit ouersorg verwyder is.
-
Nuwe skoolhoof vir Hoërskool Hugenote
Wessel Moolman van die Hoërskool Hugenote op Wellington gaan aan die einde van die kwartaal die tuig as hoof van die skool ná bykans twee dekades neerlê.
-
Kom ry saam met die ATKV-trein
’n Spesiale trein net vir die ATKV Wellington-gesinstak vertrek vanaf Wellington na Kaapstad en weer terug op 14 November.
-
Nog pad-opgraderings vir Wellington
Drakenstein-munisipaliteit is verbind tot die ontwikkeling en onderhoud van die dorpe se infrastruktuur.
-
ATKV-treinekskursie na die Kaap
’n Spesiale trein vertrek 14 November vanaf Welington na Kaapstad en weer terug na Wellington. Dit is deel van ’n spesiale uitstappie wat gereël is deur die Wellington ATKV wat gemik is op die hele gesin.




