Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Marc genees baie wonde met lag
Marc Löttering is ’n brugbouer by uitnemendheid en sy jongste vertoning by die Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis het dit weereens onderstreep.
-
Danksy skenkings is Groenberg Kaap toe
Daar was groot opgewondenheid onder die leerders van die landelike skool Groenberg Primêr naby Wellington, toe die personeel onlangs die moontlikheid opper dat die hele skool op ’n daguitstappie na Kaapstad kan gaan.
-
Vermaak in W’ton
Op 18 November om 20:00 is die skreeusnaakse Soli Philander op die planke by die Bôrdienghuis-teater in Wellington.
-
Familie verloor alles in brand
‘n Familie van nege het Dinsdagaand al hul aardse besittings in ‘n brand verloor.
-
World first for Three Ships Whisky
Three Ships Whisky has launched the World and South Africa’s first whisky finished in a cask previously used for the maturation of Pinotage – the uniquely South African wine cultivar cloned in 1925 by Abraham Izak Perold.
-
Wamakers help studente vlieg
Prudence Small van Wellington is ’n uitstekende voorbeeld van hoe Wamakersvallei Opleidingsentrum se puik, beroepsgerigte kursusse ’n jong skoolverlater kan help om ongekende hoogtes in ’n nuwe beroep te behaal.
-
Speel gholf vir HAM
Huis Andrew Murray (HAM) se tweede Gholfdag vind plaas op 28 Oktober by Wellington-gholfbaan om 10:00 teen R3 000 per vierbal (R750 per persoon).
-
Exciting trail riding at Bosman vineyards
The Cape Winelands will on 19 November host an exciting mountain biking event at Bosman Family Wines, Wellington just 45 minutes from Cape Town.
-
Nuwe lewe vir ou Colibri-fabriek
Die tamaai Colibri-tekstielfabriek was vir baie jare een van die grootste fabrieke in Wellington se nywerheidsgebied. Die fabriek is egter enkele jare gelede saam met al die land se ander tekstielfabrieke gesluit toe Suid-Afrika se tekstielbedryf deu
-
Rugby: 7’s-legende groet Blitsbokke
Die naam Frankie Horne (33) is op die 7’s-rugbyveld oral bekend, en die Wellingtonse staatmaker het ná ’n dekade as deel van die Blitsbokke se groep finaal sy stewels opgehang.







