Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Afrikaans eers net ‘n spreektaal
Afrikaans was teen die einde van die 1700’s waarskynlik reeds stewig as die spreektaal van duisende mense van alle bevolkingsgroepe aan die Kaap gevestig. Nederlands was aan die Kaap nie […]
-
Trotse ma gee dogters hul grade
Prof. Michele van der Merwe het die voorreg gehad om nie een nie, maar twee dogters se grade by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek aan haar kroos toe te ken. […]
-
Slim-ID-kaarte eersdaags by banke beskikbaar
Die departement van binnelandse sake het in ‘n belangrike stap, gemik op die stroombelyning en modernisering van burgerdienste, ‘n baanbreker-inisiatief aangekondig wat Suid-Afrikaners in staat sal stel om vir slim-ID-kaarte […]
-
Herstelwerk begin by Pelikaanpark-sportterrein ná brand, vandalisme
Herstelwerk het by die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington begin nadat dié veld se geriewe verlede jaar onder ‘n reeks voorvalle van vandalisme gebuk gegaan het. Paarl Post het in Oktober verlede […]
-
Handelaars: Drakenstein-munisipaliteit sê optrede was wettig
Bronne uit verskeie oorde beweer die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het onwettig opgetree toe die informele handelaars wat oor geldige permitte beskik, van Lady Grey-straat in die Paarl na ander dele van die sakekern verskuif is.
-
Finance Minister scraps controversial VAT hike
Only two days after the Western Cape High Court heard an urgent application by the DA and EFF to declare the 0,5% VAT hike unlawful, Finance Minister Enoch Godongwana announced […]
-
Drakenstein-munisipaliteit waarsku teen onwettige kragverbindings
‘n Optrede vir die verwydering van onwettige kragverbindings is onlangs deur die Drakenstein-munisipaliteit in onder meer die Thembani-informele nedersetting in Mbekweni uitgevoer nadat ‘n vrou van die area in Maart […]
-
VAT: ‘Not under our watch’ – says DA, EFF
The Western Cape High Court is expected to deliver judgement by no later than 29 April following an urgent application by the DA and EFF to have the 0,5% VAT […]
-
Easter Weekend road deaths decline in Western Cape
The Western Cape Government is encouraged by the slight decline in road-related fatalities over the 2025 Easter weekend.
-
Húlle moet misdaad saam bekamp
Die Wynland-distrik ervaar ‘n beduidende toename in hoogs georganiseerde misdaad wat nie net gemeenskappe teister nie, maar ook sakelui benadeel. Die bekamping daarvan verg goeie samewerking tussen die polisie en […]










