Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Hy wil ‘skip in stormwater’ weer op koers probeer kry
Solank as wat hy verantwoordelik is vir die sake van die Boland-rugbyunie (BRU), gaan die verkoopbordjie nie voor die unie se grootste bate, die Boland-stadion in Wellington, gesien word nie.
-
Linton Park again supports saving rhino
Linton Park Estate near Wellington once again raised a substantial amount, R100 000, for rhino conservation in South and Southern Africa.
-
Police looking for owner of stolen property
Detectives at the Wellington police station are investigating a case of possession of suspected stolen property after two suspects were arrested in Blignaut Street on the 19 August at about 11:00.
-
Noorder-Paarl moord
‘n Bejaarde vrou is vermoor genind in haar huis in Noorder-Paarl, digby die Bergrivier.
-
Wellington Minstrels loot nuwe troepe
Groot opgewondenheid het onlangs by St Albans Primêr geheers toe die Wellington Minstrels-klopse-unie sy loting vir aanstaande jaar se nuwejaarskompetisie gedoen het.
-
Hardloop, dans met Sunfield Home
Die Sunfield-veldwedloop word Sondag 16 September van 08:00 tot 16:00 aangebied.
-
Hillcrest United pak Roses United in Wellington-derby
Hillcrest United meet Saterdag kragte teen Roses United in ’n Wellingtonse derby. Die wedstryd word op die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT Wellington) se veld gespeel.
-
Gholfbaan skuif dalk oos van Wellington
Die hervestiging van Wellington se gholfbaan in Stokeryweg is dalk nie meer net ’n droom vir vele nie, maar kan dalk net ’n tree nader wees aan waarwording.
-
Vroue blink uit in ‘manssport’
Dit word dikwels verkeerdelik opgeneem dat gholf ’n sport net vir mans is. Dit is egter geensins waar nie – vroue blink uit in hierdie sport.
-



