Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sonskyn oor Sunfield
Sunfield Home het sy deure in 1991 in Wellington geopen met slegs sewe inwoners. Vandag is daar sowat 120 inwoners.
-
-
-
-
-
Raak loslit vir S’field
Sunfield Homes in Wellington, ’n tuiste vir volwassenes met intellektuele gestremdhede, skud behoorlik die vere vir Loslitdag reg.
-
Nog ‘n plaasaanval naby Klipheuwel
Ses verdagtes is vasgetrek na ’n plaasaanval in die Klipheuwel gebied. Dit te danke aan die vinnige reaksie van talle plaaswag- en gemeenskapspolisiëring-groepe uit meer as sewe gebiede met ten minste 50 bakkies asook tien sekuriteitsfirmas, sowel as die polisie,…
-
-
Splinternuwe baadjie vir Hugenote se badkamers
Hugenote Hoërskool se seuns- en meisiesbadkamers pronk met ’n splinternuwe baadjie danksy ’n ouerinisiatief. Die badkamers, wat al dekades lank ou wasbakke van vlekvrye staal het en probleme soos swak waterdruk gehad het, lyk nou soos iets wat ’n men
-
Bianca se ballerinas
’n Kwarteeu gelede het Bianca Baxter ballet begin afrig. Sedertdien handhaaf sy nog altyd ’n redelik voorspelbare patroon oefeninge, optredes by eisteddfods, eksamens en jaareindkonserte by die Bianca’s School of Ballet in Wellington en die Paarl.








