Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jo sing op Bainskloof
Die uiters gewilde sanger Jo Black tree Vrydag 26 Julie by Bergkroon aan die voetenent van Bainskloof by Wellington op.
-
Kortlys hier vir Winnie Rust-prys
Die benoemings vir die Winnie Rust-pryse vir Vrouemaand het aan die einde van Junie gesluit.
-
-
-
Inter-districts netball tournament held in Wellington
Inter-districts netball tournament held in Wellington
-
Maak jou hart oop
Paarl Post het amptelik ’n inisiatief om winteritems vir minderbevoorregtes in die gemeenskap te versamel, begin.
-
‘Respekteer ons klopsekultuur’
Die Klopse-kultuur is al jare ’n groot deel van die gemeenskap van Wellington en lê baie Wellingtonners na aan die hart.
-
Morsige straatslapers pla
Onsmaaklike tonele soos op die foto begroet die personeel van die Wellington-museum elke oggend wanneer hulle opdaag om die deure oop te sluit.
-
Boland wen met bonuspunt-sege
Die Boland Kavaliers het sy Curriebeker-veldtog op ’n hoë noot afgeskop nadat hy Saterdag met die Grens Bulldogs op die King Edward-stadion in Montagu afgereken het.
-
Wellingtonner ‘met ’n hart van goud’ sterf
“Ons het ons steunpilaar verloor – ons pa en eggenote, ’n gemeenskapsleier, ’n ywerige sportman, ’n kerkman en ’n jeugleier. Woorde sal nooit kan beskryf wat hy vir die hele gemeenskap beteken het nie.”.








