Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
-
Sewe leerders deel wenprys
Sewe leerders van Wellington is onlangs met die gesogte Winnie-Rust prys bekroon omdat hulle, ten spyte van vele uitdagings en moeilike en negatiewe omstandighede, steeds skitterend presteer.
-
Elria se gedigte by eisteddfod
Ané Visser het haar ma se hart vroeër vanjaar op meer as een manier van trots laat swel.
-
Twee uit drie
Plaaslike ballerinas het behoorlik hul beste voet voor gesit in die landwye eindronde van kykNET se Dans in Jou Taal-kompetisie in Pretoria.
-
-
Dienssentrum kry nuwe bus
’n Nuwe stukkie hoop in die vorm van ’n Quantum-bussie vir die Newton Dienssentrum naby Wellington sal deure vir lede na ’n nuwe wêreld help oopmaak.
-
Komesho Shellhole golf day to raise charity funds
The Komesho Shellhole is again hosting their annual golf day on Thursday 19 September to raise funds.
-
Vier orreliste in Stellenbosch
Vier van die land se mees gerekende en opkomende orreliste – Winand Grundling, Marnus Greyling, Isabelle van Rensburg en Adrea Mittas – kom ’n unieke orreluitvoering in die Endlersaal in Stellenbosch lewer.








