Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Mnr. SA op pad na Filippyne
Wellington se Mnr. SA, Heinrich Gabler, sal eersdaags Suid-Afrika internasionaal by die Manhunt International-skoonheidskompetisie in Manila in die Filippyne verteenwoordig.
-
-
Hul sweer ewige liefde op die ewenaar
Die plaaslike fotograaf Johan Dempers is geen vreemdeling as dit by avontuur kom nie.
-
Jong gholfspeler maak golwe
Party mense weet al van kindsbeen af waarvoor hulle op aarde is, en die 17-jarige Wellingtonse gholfspeler Hezron Frieslaar is ’n goeie voorbeeld van só ’n gedrewe jong mens.
-
-
-
-
‘Legends of Rock’ voer 2020 by Die Bôrdienghuis verder
‘Legends of Rock’ voer 2020 by Die Bôrdienghuis verder
-
-
Orrelduetkonsert in Wellington
Die internasionaal erkende orreliste dr. Mario Nell en Winand Grundling lewer Sondag 9 Februarie van 17:00 af ’n orreluitvoering in die NGK Wellington-Noord.










