Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man vas na anti-Moslem aanval
‘n Paarlse man het vandag homself aan die Paarl-polisie oorhandig na ‘n beweerde Islamofobiese aanval op ‘n jong Moslemvrou meer as ‘n maand gelede in die Paarl.
-
Seuntjie (3) dood, vermiste meisie (3) gevind
Die liggaam van die vermiste seuntjie bekend as Diego is vanoggend in ‘n stukkende motor op ‘n erf in Newton, Wellington gevind.
-
TRAGIES: Brand eis twee in Fairyland
’n Verwoestende brand het vanoggend omstreeks 01:00 twee persone se lewens in die informele nedersetting Fairyland in Paarl-Oos geëis.
-
Gemeenskap staan op teen dwelmsmous
Chaos het losgebars in Paarl-Oos vandag toe die gemeenskap hul stemme dik gemaak het teenoor dwelmsmouse in die gebied.
-
Tannie Evita vier 85ste met beskuit en nuwe haardos!
Een van Suid-Afrika se mees ikoniese figure, Evita Bezuidenhout, word Maandag (28 September) 85 jaar oud en ter viering van hierdie indrukwekkende mylpaal, het die vermaaklikheidshub van Darling, Evita se Perron, dit as die Nasionale Swartland Kitchen Beskuit-dag verklaar
-
KYK: Tannie Poppie kuier in die Paarl
Rosaline “Poppie” van As, die bekende roosterkoek-tannie van Laingsburg het vandag (23 September) Erfenisdag saam met die mense in die Paarl kom vier.
-
Wag’roo beef for the discerning braaier
What does one get when crossing a very large herd of cattle with the unique native vegetation of the Great Karoo? Wag’Roo of course! And no this is no joke. […]
-
-
See André & The Swingers perform live in the comfort of your home
Swing sensation, Andre & the Swingers will be performing all your favourite jazz standards in this family friendly online concert.
-
Fetal Alcohol Spectrum Disorders (FASD) are permanent
On 9 September the world will commemorate Fetal Alcohol Spectrum Disorders (FASD) Day.







