Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kouefront mag kragonderbrekings bring
Soos die Wes-Kaap en Oos-Kaap hulself weer voorberei op nog ’n koue, nat en winderige week wat voorlê, het Eskom gewaarsku dat hulle ’n toename in kragonderbrekings verwag weens die gure weer.
-
DM gereed in geval van plundering, geweld
Drakenstein-munisipaliteit veroordeel die plundering, vernietiging van eiendom en geweld wat tans in Suid-Afrika plaasvind.
-
Two busted for drugs in M’bweni
Two men have been arrested on Wednesday (30 June) by the Mbekweni police in the Drommedaris area for being in possession of drugs. The arrests that took place at two separate residences is part of an integrated operation with the…
-
Mediese dienste afgeskaal weens Covid-19
Sekere nie-noodsaaklike mediese dienste word te midde van die derde vlaag van die Covid-19-pandemie afgeskaal in die Wes-Kaap, waar die infeksies tans skerp styg.
-
Kiesersregistrasie-naweek uitgestel
Die verkiesingskommissie het gister aangekondig dat die kiesersregistrasie-naweek met twee weke uitgestel is as gevolg van die derde vlaag van die Covid-19 pandemie wat tans heers.
-
Khayelitsha men arrested by M’kweni Saps
Police have arrested two men travelling from Khayelitsha to Mbekweni in a taxi on Tuesday morning. The alleged suspects aged 27 and 43 were found with a 9mm gun and ammunition in their possession.
-
M’kweni Saps prepared for possible taxi violence
Mbekweni police are on high alert after allegations emerged of a possible taxi violence attack between two taxi unions.
-
50-plussers binnekort ingeënt
Die nasionale Covid-19-inentingsprogram, waarin mense in die mediese veld, mense ouer as 60?jaar en personeel in basiese onderwys vir inentings geprioritiseer is, sal hom volgende op mense van 50 jaar en ouer toespits.
-
Wat jy mag en nie mag doen in Vlak 4
Die land is Sondag vir die eerste keer sedert 1 Mei 2020 na vlak 4 van die nasionale staat van inperking geskuif weens die derde vlaag van die Covid-19-pandemie.
-
Small gatherings now superspreader
“We all need to get behind flattening the curve in this Province,” said Western Cape Premier, Alan Winde during his digital press conference this morning.






