Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Party vermoed bedrog voor verkiesing
Die Vryheidsfront Plus vermoed dat daar na bewering gepeuter is met die spesiale stem-aansoeke in Drakenstein. Dié party se burgemeesterskandidaat, André Fourie, het ‘n klag ingedien by die Paarl-polisie.
-
Brandweer het hul hande vol
Die Drakenstein-munisipaliteit se brandweer- en reddingsdienste het die afgelope week hande vol gehad met nege brand insidente wat hulle bygewoon het. Een persoon het in een van die brande gesterf.
-
More than 300 000 people vaccinated in Cape Winelands
According to the Western Cape Department of Health the positive impact of the Covid-19 vaccination is already evident in the Cape Winelands and they ask everyone who is eligible to get vaccinated as soon as possible.
-
Suicide is not the answer
People with suicidal thoughts and their families do not have to suffer in silence.
-
Niemand is veilig totdat almal veilig is nie
“Tydens die eerste golf het julle ons toegejuig. Tydens die tweede golf het julle met ons gesimpatiseer. Tydens die derde golf het julle ons geïgnoreer. Tydens die vierde golf het ons opgegee.”
-
CapeNature bied gratis toegang tot 22 natuurreservate
CapeNature sal vir die tydperk van 13 – 20 September gratis toegang na 22 natuurreservate in die Wes-Kaap aan die publiek bied.
-
Interskole byt weer in die stof
Paarl-interskole, die grootste enkele jaarlikse fees in die Paarl, is vir die tweede jaar weens die Covid-19- pandemie van die baan.
-
FAKE NEWS: Paarl is NOT a C19 hotspot
Fake news broke over the weekend and spread like a wildfire across social media platforms such as community WhatsApp groups, that Paarl is a Covid-19 hotspot. The Department of Health in the Cape Winelands however said that Paarl/Drakenstein is not…
-
Minister closes Paarl-Bellville taxi route
After much contemplation and consideration the Western Cape’s MEC for Transport and Public Works, Daylin Mitchell, has decided to close the Paarl-Bellville taxi route (route B97) from Monday 26 July. The two taxi unions Cata and Codeta have been in…
-
Publieke Covid-19 Inentingstasies vir Saterdag, 24 Julie
Die volgende inentingsentrums sal vir inwoners van Drakenstein, wat aan die gegewe vereistes voldoen, beskikbaar gestel word op Saterdag, 24 Julie. Die volgende bestemmings sal inentings fasiliteer binne die tydraamwerke soos verskaf.







