Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Drink gerus water’
Talle Paarliete gaan glo gebuk onder maagaandoenings wat hulle toeskryf aan die swak watergehalte.
-
-
-
Bolander maak indruk op TV
Ettienne Gertse, die enigste seun van ’n Bolandse onderwyserpaar, maak sy buiging in die fliek Atlantis. Dis te danke aan sy kreatiewe ouers en susters, dat sy fondasie as akteur in die kerk gelê is en hy ’n Sondagskoolkind by…
-
Moordsaak ná 12 jaar wéér uitgestel
Die saak van die moord op Chanel du Toit, waarin haar man, Johan du Toit, aangekla is, is weer eens uitgestel. Die saak sloer al byna 12 jaar in die hof.
-
WKOD ‘het nie beleid’ vir hoë hitte
Die afgelope naweek het inwoners van Drakenstein gebuk gegaan onder ’n erge hittegolf.
-
Hernu lisensieskyf by Pick n Pay
Motoriste kan nou die lang rye by die verkeersdepartement vermy en hul lisensieskyf by Pick n Pay hernu – maar teen ’n prys.
-
Hond se been af toe skote klap
Talle vrae bly onbeantwoord nadat ’n skietvoorval in Langstraat, Paarl, verlede Donderdag (13 Januarie) daartoe gelei het dat ’n hond sy been verloor.
-
William Lloyd kry vrou as hoof
Amanda Adams is die eerste vrou wat in die 57-jarige bestaan van William Lloyd Primêr as hoof aangestel is.
-
Maskerlose inwoners staan toue op soek na lafenis
Ten spyte van Covid-19-veiligheidsmaatreëls wat veronderstel is om by plaaslike swembaddens toegepas te word, blyk dit dat die situasie hier buite beheer is.






