Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jemima is all about giving back
“When I’m big and strong” is normally an expression that, particularly for young people, evokes hope for the future and having meaningful goals.
-
Enjins brul, bande skree en musiek blêr tot vroegoggend
Tot groot frustrasie van baie inwoners reg deur die vallei duur onwettige padrenne en “drifting” steeds in die middernagtelike ure voort.
-
DM glo aangekla van menseregteskending
’n Inwoner van die Vlakkeland-informele nedersetting het in Februarie ’n klagte van menseregteskending by die Mbekweni-polisie aangemeld.
-
Keanon Jacobs (27) sedert 19 Februarie steeds weg
Sers. Marize Mentoor, ’n woordvoerder van die Franschhoek-polisie, doen ’n beroep op die gemeenskap om op die uitkyk te wees nadat die 27-jarige Keanan Jacobs verdwyn het en nog weg is.
-
Ouma vier ’n volle eeu
Ouma Johanna Cain het Maandag haar 100ste verjaarsdag by die Boschendal-landgoed gevier. Sy was vir jare die toesighouer van die einste landgoed se Manor House.
-
Climbing Kilimanjaro for the deaf
Her marble green eyes soak up every word on one’s lips and she envelopes the meaning of her words through her warm hands, heart and mouth.
-
-
Laaste volmaanpiekniek vir nou
Die laaste volmaanpiekniek van die seisoen word Vrydag 18 Maart by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument aangebied. Dié piekniek word aan die Oesmaan gewy. Gedurende Maart is die oes van verskeie somergrane in volle gang in die land.
-
-
Puppets and plums festivities
While the chefs and bakers are conjuring plum-inspired dishes and delicacies during the farm’s plum harvest, the Boschendal entertainment wizards have been curating a number of dynamic events and experiences to extol the annual month of plums.






