Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
13 injured in R45 collision in Franschhoek
Thirteen people were treated for minor to serious injuries when two vehicles collided on the R45 close to Robertsvlei Road in Franschhoek this morning (Tuesday, 3 June). According to ER24 […]
-
PAS BEKEND | Lyk gevind waar polisie na vermiste tiener (16) soek
Die Paarl-Oos-polisie ondersoek ‘n leidraad na Channelle Plaatjies se verdwyning.
-
Man (30) dood, vrou beseer in botsing buite Wellington op R44
‘n 30-jarige man is dood en ‘n vrou beseer in ‘n kop-aan-kop botsing tussen twee voertuie op die R44 tussen Wellington en Hermon Maandagoggend (2 Junie). Volgens kol. Johan Barkhuizen, […]
-
3 dood, talle beseer in botsing op ‘pad van die dood’ naby Laingsburg
Drie mense is dood en minstens 63 beseer in ‘n gru-botsing tussen ‘n bus en twee vragmotors op die N1 tussen Laingsburg en Prince Albert Saterdagoggend (31 Mei). Die ongeluk […]
-
Vereer Cornal Hendricks só, vra groep
Die plaaslike burgerregtegroep Concerned Drakenstein Residents (CDR) sê hy gaan ‘n formele mosie in die Drakenstein- munisipale raad opper vir die Pelikaanpark-sportterrein in Wellington om na Cornal Hendricks, die ontslape […]
-
Wynland-raad aanvaar nie verslag oor geskorste amptenaar
Die raad van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit het die verslag deur ‘n eksterne ondersoeker van die hand gewys wat aangestel is om sy geskorste munisipale bestuurder vir beweerde onreëlmatighede wat glo […]
-
WATCH | Drakenstein Municipality approves R4,4 billion budget for ’26
A R465 million investment in water and sanitation services alone forms part of Drakenstein Municipality’s R4,4 billion budget for the 2025-’26 financial term tabled yesterday (Wednesday 28 May). The budget […]
-
Calls for Drakenstein Municipality to live stream council meetings
The GOOD party in Drakenstein Municipality has formally resubmitted a proposal to the municipal council’s Speaker, Koos le Roux, calling for all future council meetings to be streamed live on […]
-
La Motte se lidmaatskap-stryd nie om
Hoewel die hooggeregshof onlangs ten gunste van die La Motte-rugby-klub beslis het ná sy versoek om van die WP-rugbyunie weg te breek, is die stryd vir hierdie klub se lidmaatskap […]
-
Twee mans in die Paarl aangekeer vir Hawston-moorde
Twee mans wat vermoedelik betrokke was by ‘n skietvoorval twee weke gelede in Hawston in die Overberg waarin drie jong mans dood is, sal vandag (Vrydag, 30 Mei) in die […]










