Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Só eindig padwedren
Onwettige padwedrenne het Saterdagaand gelei tot ’n ongeluk net voor die gemeenskapsaal op die Hugenote-verbypad. Die motor is verlate gelaat en eers Sondag verwyder deur ’n insleepvoertuig.
-
-
Program takel kwessies by skole
Boelie, kuberafknouery, geslagsgebaseerde geweld, dwelmmisbruik, bendes en selfdood is van die onderwerpe wat uitgelig is by die week se vakansieprogram wat by Klein Nederburg Senior Sekondêr plaasgevind het.
-
-
-
Sake doen is vir haar ’n gebedsaak
Moeders van die 21ste eeu staar daaglikse uitdagings in die gesig, soos om goeie ma’s en lewensmaats te wees, boonop met die verwagting om tot die gesin se finansiële welsyn by te dra.
-
Sjef Mynhardt deel al sy geheime
Die geliefde Paarlse sjef Mynhardt Joubert het pas sy nuwe kookboek bekend gestel.
-
-
‘Wetgewing kort oor diere’
Troeteldiereienaars in die Kaapstad-metro word nou verplig om honde en katte wat ouer as ses maande is te laat steriliseer.
-
Kommer uitgespreek
Tydens Donderdagaand se sakeforumvergadering is uitgelig dat sake-eienaars baie bekommerd is oor swak veiligheid in veral die nywerheidsgebiede.








