Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrou van voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers verdrink
‘n Geregtelike doodsondersoek tot die dood van voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers se vrou word deur polisie ondersoek nadat haar liggaam in ‘n swembad gevind is.
-
Bu-anda soek ’n boer so na haar hart
Die blonde ‘Boer soek ’n vrou’-beaut wat boer Petré op die nipper gegroet het voordat hy sy finale keuse kon maak, spoel haar hart uit.
-
Wrak op wrak – drie dood
Nooddienste en verkeersbeamptes het hul hande vol gehad met talle botsings wat dié week op Bolandse paaie aangemeld is.
-
B97-taxiroete steeds gesluit
Hoewel taxibestuurders verlede Donderdag (24 Maart) in groot getalle na die premier se kantoor opgeruk en in die proses chaos veroorsaak het, is geen taxigeweld of onrus in Drakenstein aangemeld nie.
-
Mbalula verleng grasietydperk
Fikile Mbalula, minister van vervoer, het gister aangekondig dat die grasietydperk vir rybewyse, wat verval het voor 31 Maart vanjaar, met twee weke verleng is.
-
Boelies lei tot nog ’n selfdood
Die afkraak-gedrag van boelies het vermoedelik verlede Donderdag (24?Maart) tot die vermeende selfdood van die 14-jarige Danisha Windvogel van Franschhoek gelei.
-
-
MTB a sport at Klein Boishaai
Paarl Boys’ Primary School has once again shown it is a leader in all things sporty. It now offers mountain biking as part of its sports curriculum. This move now places MTB in the same bracket as rugby and hockey…
-
Bolander takes the CT Pride title
The rainbow flag was proudly paraded in a stylish ensemble by Laylah Zokufa Khan, who was crowned as Miss Cape Town Pride 2022.
-








