Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
PAS IN: Ligte vliegtuig ploeg op Diemerskraal-vliegveld
Nooddienste het Vrydagmiddag gereageer na ‘n ongelukstoneel van ‘n ligte vliegtuig wat glo deur ‘n leerlingvlieënier, onder begeleiding van ‘n vluginstrukteur, op die Diemerskraal-vliegveld net buite Wellington getuimel het.
-
Beurtkrag wink weer
Maak seker jou elektriese toestelle is almal volgelaai, want in alle waarskynlikheid is beurtkrag weer ons voorland.
-
Wie se Paasbolletjies is die heel beste?
Met Paasnaweek wat hier is, is daar min wat so lekker snoesig die siel inkruip soos ’n lekker warm Paasbolletjie gesmeer met baie botter en dan geniet saam met ’n koppie boeretroos of tee.
-
Vlakkelanders kla oor elektrisiteit
Vlakkelanders lewe in vrees nadat sewe dubbelverdieping-wooneenhede glo reeds die afgelope vyf maande aan die brand geraak het.
-
‘Boer soek ’n vrou’- vrou trou eers voor nuwe reeks
Soek jy dalk liefde op die platteland? Wel, inskrywings vir die 15de reeks van die immergewilde Boer Soek ’n vrou-televisiereeks open binnekort.
-
Skrootmetaaldief kry stewige tronkstraf
Geen genade is verlede week in die Paarl-streekhof betoon by die vonnisoplegging van ’n skrootdief van Mbekweni nie. En hierdeur word skrootdiewe voorts gewaarsku – die gereg gaan nie langer hierdie sabotasie duld nie.
-
Drakenstein-vallei rou
Die ganse Drakenstein-vallei rou saam met die bekende De Villiers-familie ná die skielike dood van Theresa de Villiers (62).
-
Huge rates increases on the way
Last week, Drakenstein Municipality tabled its draft budget for the 2022-’23 financial year, and residents now have the opportunity to give their comment regarding proposed tariff hikes.
-
Fairview and all things cheesy!
Friday was April Fools Day and once again, many people got caught up in “fake news”. But unlike the scourge of fake news, which is spread daily on social media, these April Fools jokes are purely harmless and fun pranks.
-
Hou by tradisie dié Paasfees
Die Paasnaweek is ’n klipgooi weg en onder meer beteken dit vir baie kerrievis en paasbolletjies.









