Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
WBV kla weer; DM kap terug
Die Drakenstein-munisipaliteit het sy frustrasie teenoor belastingbetalers in Wellington uitgespreek nadat ’n spul klagtes teen amptenare ingedien is.
-
-
‘Net 2 brande, dis al’
Hoewel sewe dubbelverdieping-wooneenhede in Vlakkeland afgebrand het, sê die Wes-Kaapse departement van menslike nedersettings hulle is net van twee brande hiér in kennis gestel.
-
‘Foreign tongues music to our ears’
Support by locals helped to keep the economy ticking for Franschhoek during a tough two years. Liezl Davidstalks to Ruth McCourt, Marketing Manager of Tourism Franschhoek about their journey and road to recovery.
-
-
Vrae oor herwinning en vullisverwydering
Sedert Paarl Post in Februarie oor verskeie weeklikse vertragings met die verwydering van vullishouers sowel as die oplaai van herwinningsakke in Drakenstein berig het, duik net meer klagtes in dié verband op.
-
DM wil self krag probeer genereer
Die Stellenbosch-munisipaliteit het verlede week die eerste tree geneem om onafhanklik van Eskom sake te doen met die bekendstelling van sy projekte om munisipale geboue van sonkrag te voorsien.
-
Lykskouing: uitslag eers later
Die uitslag van die lykskouing en nadoodse ondersoek van Theresa de Villiers, die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers se vrou, sal nog baie geduld verg.
-
Familie verloor alles in brand
‘n Familie van Piet-My-Vrou-straat in Paarl het gisteraand al hul besittings in ‘n brand verloor, insluitend hul motor.






