Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Rolspelers fokus op veiligheid
Die Paarl-Oos-polisie en ander rolspelers wat by gemeenskapsveiligheid in Drakenstein betrokke is, het die afgelope Saterdag in Paarl-Oos vir ’n sigbare wetstoepassingsoptrede bymekaargekom.
-
-
Wen kaartjies na Biltongfees
Kry jou pers-en-wit uitrusting bymekaar, kontak jou vriende en skaf kaartjies aan vir vanjaar se Pinotage- en Biltongfees by die Perdeberg-kelder tussen Durbanville en Perdeberg aanstaande naweek – Saterdag 23 en Sondag 24 April van 11:00 tot 16:00.
-
‘Boer soek ’n vrou’ soek deelnemers
Die gewilde kykNET-reeks Boer soek ’n vrou het in die afgelope 14 reekse bewys dit is wel moontlik om liefde op die kassie te vind en hubare boere, wat ook die kans wil waag om liefde op dié manier te…
-
Municipal rates and tariffs – ‘here are the facts’
The municipal manager Johan Leibbrandt reacts to criticism over the proposed 2022-’23 budget:.
-
Brande laat talle gesinne dakloos
Talle gesinne is die afgelope week dakloos gelaat nadat verskeie brande in die vallei wonings in puin gelê het.
-
Gewapende rowers by kafee
Die bekende Kommaweer-kafee in Paarl-Hoofstraat, Suider-Paarl, was vandeesweek die jongste slagoffer van ’n gewapende rooftog.
-
Liggaam van vermiste inwoner gevind
Die liggaam van ’n man wat vroeër vandeesmaand as vermis aangemeld is, is verlede Donderdag met ’n kopwond gevind.
-
Blouvlei public participation closes soon
The narrow window period of public participation which will determine whether plans for a property development project in the Blouvlei Valley will proceed, is drawing to a close.
-
Nuwe baan vir Noord-Eind
Die Laerskool Noord-Eind pronk met ’n nuwe veeldoelige sportbaan. Die baan is Saterdag amptelik geopen.




