Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
DM sê hy is ook teen uitsettings
Altesaam 150 uitsettingsake moet deur howe in die Drakenstein- munisipale gebied aangehoor word, maar die munisipaliteit het geen beheer oor uitsettingsbevele nie en is sterk teen uitsettings gekant.
-
Hoekom die wêreldwye vrees vir Vrydag die 13de?
Die nommer 13 word histories as ongelukkig beskou. Vrydag is immers volgens sekere gelowe die dag van die hekseverbond, asook die 13de Apostel het in die Christelike geloof vir Jesus verraai.
-
Saadjies lei tot vet oes vir Tayla
Die groentjie-entrepreneur Tayla Fisher (13) se tuiskwekery is minder as ’n jaar oud, maar sy het die afgelope naweek reeds haar tuinvurk in haar eie stukkie grond op die plaas Origin buite Wellington gesteek.
-
Winkelsentrum samel boeke in vir Charleston Hill
Paarl Mall samel tans leesboeke vir Laerskool Charleston Hill se biblioteek in.
-
Vrae oor De Kraal-projek
Die jare lange raaisel oor die herlewing van De Kraal bly steeds op talle se lippe.
-
Besoek gerus ’n plaaslike museum
Museumdag word wêreldwyd jaarliks op 18 Mei gevier met die doel om mense bewus te maak van die waardevolle artikels wat in museums te sien is en ook om mense bewus te maak van die belangrike rol wat museums speel.
-
Biker’s body in Du Toit’s Kloof
The lifeless body of missing biker Wonder Hleza from Brackenfell was found in Du Toit’s Kloof Pass last Thursday (5 May) afternoon.
-
-
Sterftes steeds ’n raaisel
Vandeesweek was dit presies vyf jaar nadat valleiers geruk is met die nuus van die branddood van die Wellingtonners Jacques en Sunita van Dyk.
-
Spruitrivier-kopseer kort ‘holistiese benadering’
’n Vergadering tussen huiseienaars, die Drakenstein-munisipaliteit en die nasionale departement van water en sanitasie om probleme met die Spruitrivier te bespreek, het rolspelers skynbaar niks nader aan ’n oplossing vir jare lange uitdagings gebring








