Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Du Toit-saak draai al vir 12 jaar in die hof
Die moordsaak van Chanel du Toit is verlede week weer eens in die Paarl-streekhof uitgestel.
-
-
Skoolprojek verenig leerders
’n Internasionale skoolprojek gefokus op volhoubare ontwikkeling bring leerders van Taiwan en Wellington bymekaar om oor wêreld-kwessies te gesels.
-
Een dood, twee ernstig beseer op N1, Paarl
Een man is dood en nog twee ernstig beseer nadat hul Toyota Hilux-bakkie Woensdagoggend vroeg op die N1 naby Paarl Mall teen ’n betonpilaar gebots het.
-
WBV verwelkom nuwe lede
“Die Wellington-belastingbetalersvereniging (WBV) moet groei,” het die voorsitter, Eugene Stapelberg, aan die teenwoordiges op die April-vergadering gesê waartydens die dorp se belange bespreek is.
-
Vuurwapens kan wel lisensie kry
Selfs al het jou vuurwapenlisensie verval, kan jy steeds aansoek doen om dit te hernu.
-
-
For people, not politics
Seeing a municipal councillor getting their hands dirty in public service to the community is a sight to behold. Some may say it’s a sight for sore eyes, but that entirely depends on whom you ask.
-
Gevonnis: Anthony Gouws kry 27 jaar
Ná jare lange hofverrigtinge is die vonnisoplegging van ’n voormalige polisieman afgehandel – 27 jaar tronkstraf vir verkragting van ’n 14-jarige skoolmeisie van Mbekweni.







