Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Is ons eikebome dalk in gevaar?
Die historiese eikebome van die Paarl is maar net van die bome wat verwoesting in die gesig staar – dit danksy ’n piepklein indringergogga wat sy verskyning in die Wes-Kaap gemaak het.
-
Prof. Thuli wys vroue hul waarde
Women know their worth. Dit was die tema van ’n suksesvolle dag van vrouebemagtiging, gereël deur die alumni van die Hoërskool Bergrivier in Wellington.
-
Twee gewapende rooftogte in die Paarl-middedorp
Twee vroue was die week in Paarl se middedorp slagoffers van gewapende rooftogte.
-
-
Vier Wêreld-sjokoladedag
Wat kan nou lekkerder wees as ‘n knetterende vuur en ‘n beker soet, warmsjokelade drankie of ‘n paar blokkies donker sjokolade om die dag se koue af te weer?
-
Eskom staking verby na lone ooreenkoms
Eskom het vanmiddag aangekondig dat hy vanmiddag ‘n ooreenkoms bereik het oor die 2022-loongesprekke met die drie vakbonde.
-
Brandstofprys nader die R30 per liter kerf
Die Automobiel Assosiasie (AA) sê die brandstofprysaanpassings wat vandag deur die regering aangekondig is, sal reeds finansieel beperkte verbruikers swaar tref en ekstra druk plaas op ’n reeds sukkelende ekonomie.
-
Tekort aan ambulanse in Vallei
EMS-ambulansdienste in die Wes-Kaap, en oor die land heen, is hewig onderbeman. Dit plaas boonop ekstra druk op die plaaslike ambulansbeamptes wat Paarl en Wellington moet dien.
-
Moordsaak sloer nog in plaaslike landdroshof
Die moordsaak van Chanel du Toit was verlede week op die hofrol, maar dit is weer eens uitgestel.
-
‘Land Rover is my spesialiteit’
“Ek het my eerste Land Rover in 2000 hier kom koop toe ek destyds in standerd nege was. Ek het op ’n plaas grootgeword en wou altyd ’n 4×4 besit, maar my pa het net blootweg ‘nee’ gesê. Ek het…






