Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
VIA maak die slaapkamerdeur wawyd oop
Vergeet van tong-in-die-kies – ons praat nou sommer uit die slaapkamer uit.
-
Covid-19-inentings steeds hier beskikbaar
Teen Dinsdag 12 Julie was daar volgens die Wes-Kaap Regering Gesondheid slegs 12 aktiewe Covid-19 gevalle in Drakenstein, met 1 022 persone wat hier sedert die aanvang van die pandemie as gevolg van Covid-19 gesterf het.
-
Skryf in om vir jou werk as onderwyser vereer te word
Wes-Kaapse onderwysers word aangemoedig om aan die 2022- Nasionale Onderrigtoekennings deel te neem, en benoemings is tot 26 Julie oop.
-
Bus met 50 bandiete bots teen motor in Paarl-Oos
Tronkbewaarders het Dinsdagmiddag omtrent hul hande volgehad toe ‘n bus met minstens 50 gevangenes teen ‘n Ford Fiesta naby die Daljosafat-verkeerssentrum in Groenheuwel, Paarl-Oos, gebots het.
-
Distemper: One positive case of deadly dog-virus
One positive case of a deadly canine virus led to the temporary closure of the Wellington SPCA for seven days as a precaution to contain the spread at their kennels.
-
Meer as 70 gearresteer vir dronkbestuur
Die Wes-Kaapse provinsiale verkeersdiens het meer as 29 000 voertuie gestop en nagegaan tydens verskeie geïntegreerde padblokkades in dié provinsie die afgelope week.
-
Skool bars van trots oor hul Bokke
Die Laerskool Paulus Joubert het Saterdag geblom van trots oor hul twee oudleerders, Grant Williams en Kurt-Lee Arendse wat Saterdag vir die eerste keer vir die Springbokke uitgedraf het.
-
Paarl skitter weer onder die Springbokke
Paarl sal weereens baie trots wees wanneer die Springbokke Saterdag (9 Julie) uitdraf teen Wallis in die Rosestad vir wat beloof om ‘n reuse kragmeting te wees tussen die Bokke en die Rooi Drake.
-
-
Poskantoor kry nuwe ‘ou’ tuiste
Talle inwoners het die afgelope week voor dooiemansdeur te staan gekom toe hulle die poskantoor by Rembrandt Mall in die Paarl wou besoek.








