Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Geen vernietigingsterrein vir onwettige vuurwapens in die Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse polisie het erken dat daar tans nie ‘n gedesentraliseerde vernietigingsterrein in dié provinsie is vir die vernietiging van onwettige vuurwapens nie.
-
Theresia bak en brou in Afrikaans
Baie werksplekke se personeel begin hul werksdag met ’n sekere roetine – ’n vinnige koffie saam voor inkloktyd of ’n gebed, terwyl ander maar net inval.
-
Meer tyd vir wiskunde en lees in die klaskamer
Graad 1 tot -3- leerders sal binnekort meer tyd spandeer aan wiskunde en lees.
-
Minister Mitchell spreek kommer oor hoë spoedoortredings
‘n Totaal van 404-spoedoortredings was verlede week (11 – 17 Julie) in die Wes-Kaap aangemeld. Dié aantal gevalle het glo verdubbel teenoor die hoeveelheid gevalle wat die vorige week opgeneem is.
-
Seuntjie se dood laat groot leemte
Die negejarige Marcelino Tities van Paarl het verlede Vrydag (8 Julie) tragies gesterf toe hy onder ’n sleepwa op die Sneeukop-sitrusplaas beland het.
-
Beplande befondsingsmodel dalk goeie (of slegte) nuus vir studente
‘n Nuwe studente befondsingsmodel, wat deur die departement van hoër onderwys beplan word, sal meer rekenskap kan gee oor studente in die ‘ontbrekende middel’-inkomstegroep, asook nagraadse studente wat nie finansiering vir hul studies kan verseker nie.
-
Een jongman dood, twee ernstig beseer tydens ongeluk op R45
‘n Jongman van Wellington, Ruan van Rooyen (24), is Donderdagoggend dood en twee ander beseer in ‘n motorongeluk op die R45 net buite Paarl nadat die motor gerol het.
-
Standard Bank kyk daarna om afgedankte werknemers weer aan te stel
Daar is ‘n groot moontlikheid dat voormalige werknemers van Standard Bank weer indiens geneem sal word nadat hulle afgedank is, omdat hulle nie hulself wou laat inent nie.
-
Verkragter kry 22 jaar straf
Die polisie se eenheid teen gesinsgeweld, kindermishandeling en seksuele misdrywe (GKS) in die Paarl het nóg ’n verkragter vir jare weggestuur tronk toe.
-
Jonges se kuns in serpe omgeskep
Die kunswerke van drie leerders – onderskeidelik van Paarl en Wellington – is omgeskep in ’n verskeidenheid serpe wat reeds in verskeie L’Occitane-boetieks oor die land heen en aanlyn te koop is.








