Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Drie mans vas ná skote klap
Drie mans van Cloetesville, Stellenbosch, is Sondag net voor middernag in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Jan van Riebeeckweg in die Paarl.
-
Checkers Little Shop is nou omgewingsvriendelik
Checkers se Little Shop-inisiatief is terug op gewilde aanvraag, en hierdie keer word die 24 nuwe versamelbare klein produkte gemaak van herwonne materiaal.
-
Vroue genooi na alles wat vrou is
Bring ’n oggend deur met alles wat vrou is op 9 Augustus by Perdeberg-wynkelder, net buitekant die Paarl, aangebied deur die Drakenstein-sakekamer.
-
Nader kykie na orgaanskenking
Augustus is Nasionale Orgaanskenkersmaand – ’n maand waarin bewustheid geskep word sodat meer Suid-Afrikaners hulle as orgaanskenkers registreer.
-
-
-
Residents slam noise, dust
Residents in De Zoete Inval in Paarl South are frustrated about not only the noise pollution, but also the cement spills and air pollution they have to live with.
-
Klapmuts-polisie ondersoek moord
’n 19-jarige seun is Sondag omstreeks 01:00 in Klapmuts doodgesteek.
-
Man vas vir kinderverkragting
’n Man van Denneburg in die Paarl is in die gevangenis en wag op ’n hofdatum in verband met, onder meer, beweerde kinderverkragting.
-
Interskole 2022: Die grootste nog
Ná twee droë jare weens die Covid-19-pandemie gaan 2022 se Paarl-interskole sekerlik die grootste nog wees.






