Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Inwoners dra hul trots vir hul dorp
Kyk, as daar ouens is wat baie liefde vir hul tuisdorp het, is dit Audrin van Schoor en Theo Smouse.
-
Jong ma woeker met groentetuin
Toe Adel Stander ná die geboorte van haar seuntjie in 2017 sukkel om werk te kry, was sy genoodsaak om uit die boks te dink om die finansiële druk op hul huishouding te verminder.
-
Die grootste derby is hier!
Die Paarl bars tans behoorlik uit sy nate met Interskole 2022 wat aangebreek het. En vanjaar loop die koors behoorlik hoog ná ’n interskole- en derby-droogte van twee jaar weens die covid-pandemie.
-
Luthando-sorgsentrum nou ‘Intermediate Care’
Die Drakenstein Intermediate Care Facility in New Orleans, Paarl-Oos, se naam is onlangs verander en so ook die hoofdoel van dié sentrum.
-
-
AfriForum stig eie tak in Paarl
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 20 Julie ’n tak in die Paarl gestig nadat talle inwoners in die dorp hul behoefte vir die stigting van ’n AfriForum-tak uitgespreek het.
-
-
-
Two wanted for armed robbery
Paarl police are seeking two men for questioning in relation to a robbery at a Pick n Pay Express Shop on Sunday evening.
-
Bernice West on stage in Wellington
Huguenot Primary School will host a show with Bernice West and her band at Bergkroon in Wellington on 29 July.








