Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
SA se soutinname kommerwekkend
’n Paar jaar gelede het Suid-Afrika ’n innoverende strategie in werking gestel om burgers se hoë soutinname te help verminder. Al is ’n mate van sukses aanvanklik met die soutverminderingstrategie behaal, glo sleutel-rolspelers die regering het mislu
-
NP teken ooreenkoms met minister Patricia de Lille
NP teken ooreenkoms met minister Patricia de Lille
-
Vrugteboere se saak nou na hoër hof in Kaapstad
Die saak van twee vrugteboere van Paarl wat teregstaan weens die moord op Chatwell Rogers (40) sal in Oktober na die hooggeregshof in Kaapstad oorgeplaas word.
-
Katjie gered van telefoonpaal
’n Weerlose katjie wat bo-op ’n telefoonpaal in die Voorstraat-gebied beland het, was langer as ’n dag daar gestrand voordat Wellington se Dierebeskermingsvereniging (DBV) tot haar redding gekom het.
-
Alternative energy not a quick fix
Last week Eskom once again implemented load shedding across the country leaving many to seek answers from the local authorities about alternative energy.
-
WCED releases May/June Senior Certificate results
Last week the May/June 2022 National Senior Certificate (NSC) and Senior Certificate (SC) results were released.
-
-
2 wat glo inbreek, vas
Twee verdagtes, Levern Williams (25) en Jean Paul Coetzee (40) van Paarl-Oos, sal tot 15 Augustus aangehou word nadat hulle glo by ’n huis in Paarl-sentraal ingebreek het.
-
‘Afrikaans in Styl’ bied sangers, musiek en koor
Met dekades en dekades se ondervinding, toewyding en onafhanklikheid betree drie sangers die verhoog vir die heel eerste Afrikaans in Styl, elkeen met sy eie konsert-binne-’n-konsert; elkeen met ’n skatkis van sy eie materiaal, omring van die land se
-






