Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Hoof van tehuis groet inwoners
Aan die einde van Augustus neem die ACVV-Silwerkruin se tehuis vir bejaardes in Wellington afskeid van hul jare lange steunpilaar en leier, Yvonne Booysen.
-
-
Voormalige kêrel gesoek ná verkragting
’n Vrou (36) van Klapmuts is na bewering erg deur haar voormalige kêrel aangerand en verkrag.
-
Hugenote sing ’n eerste plek los
Die kaliber van die skoolkoor van Hoërskool Hugenote in Wellington is erken toe hulle die afdeling vir Afrikaanse gemengde kore in die meriete-afdeling van vanjaar se ATKV-Applous-kompetisie gewen het.
-
-
Dienssentrum vier Vrouemaand
Senior burgers verbonde aan die Paarl-dienssentrum in Paarl-Oos het verlede Donderdag (11 Augustus) Vrouemaand met verskeie sprekers en ’n heerlike middagete gevier.
-
Wraak lei glo tot skietdood van man
Die 28-jarige Elvino van Rooyen van Klapmuts is die afgelope naweek koelbloedig in sy tuisdorp doodgeskiet.
-
UPDATE: Systems restore following cyber attack on Drakenstein Municipality
Drakenstein Municipality has started the process to restore its systems following a cyber attack it suffered earlier this week.
-
‘Ons moet praat oor die dood’
Die dood voel dikwels onwerklik, iets waarvoor baie meen jy jou nie kan voorberei nie, iets wat die mens van wegskram eerder as om daaroor te praat, maar tog is dit ’n werklikheid wat almal raak.








