Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Orleanspark ‘is onveilig’
Met verlede week se stormsterk wind wat verwoesting regdeur die dorp gesaai het, is Orleanspark in Paarl-Oos deur die Drakenstein-munisipaliteit in samewerking met die Kaapse Wynland Distriks-munisipaliteit onveilig verklaar.
-
-
-
Oud-Boishaaier sterf skielik in Londen
’n Geliefde jong man van die Paarl is onlangs skielik in Londen oorlede.
-
Naalde klap vir Kersfees
Met penne en wol is mense van heinde en ver besig om die Wellingtonse ACVV-tak te ondersteun in hul doel om ’n Kersboom vol kleurvolle wolblokkies teen Desember staan te maak.
-
May Rock Care continue serving Paarlites in need
For the past 22 years Rock Care has served the greater Paarl area through crisis and family care, community care and youth development. As a registered NPO established in 2000 this community action group believes in changing our world one…
-
Goodnow-saal kry ’n nuwe kapsel
Hoewel die afgelope reëns as ’n geskenk van bo geval het, was dit ’n bron van kommer vir Wellingtonners soos Johan Rademeyer, wat oor die waterskade aan die Goodnow-saal besorg was.
-
Blissful decade of dishing authentic delight for Moksh
For 10 years now, loyal patrons from Paarl have dished up their favourite local authentic Indian cuisine at Moksh restaurant.
-
Lente-windstorm saai verwoesting
Stormsterk wind het sedert Maandagaand chaos in die Drakenstein-vallei veroorsaak.
-
Snare tactics and ways to stop it
The loss faced by the wildlife community as a consequence of an illegal hunting technique that killed a Cape Mountain Leopard in Agter Paarl last week, highlighted the need to refresh on snare scare tactics.










