Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Strawbs at Daisy Jones on Sunday
Book now at Quicket for a once-in-a- life-time show at Daisy Jones Bar in Stellenbosch on Sunday 25 September.
-
-
Onnie tel seëninge toe haar gesteelde kar in een dag gevind is
Alicia Vorster het die grootste skok van haar lewe gehad toe sy Dinsdagmiddag twee diewe in haar Ford Eco Sport voor Hugenote Hoërskool sien wegry het.
-
Een jonge se selfdood raak almal
Wanneer een jongmens besluit om sy of haar eie lewe te neem, raak dit nie net hul familie nie, maar dit het ’n hartseer rimpeleffek op die hele gemeenskap.
-
Beurtkrag bring die oudedoos
Die negatiewe gevolge weens die nimmereindigende vlaag beurtkrag laat geen lig in die tonnel skyn nie, maar die silwer randjie is die geskenk van tyd.
-
Ruim op, raak ontslae by 2nd Time Around Markie in Wellington
Die Second Time Around-markie, ’n inisiatief van die ACVV op Wellington, vind op 24 September in die NG-Moederkerksaal plaas. Die markie sal die Saterdag om 08:00 begin en duur tot 15:00.
-
Vyf in hegtenis ná jaagtog toe rowers Spaza-winkel beroof
’n Jaagtog agter vyf voortvlugtiges aan het die afgelope naweek tot inhegtenisnemings in verband met ’n gewapende rooftog by ’n sakeperseel by ’n informele spaza-winkel in Groendal, Franschhoek, gelei.
-
Be warned: People are still being defrauded for the purchacing of dogs over the internet
The Paarl police warns the public to beware of internet fraud involving purchases over the internet as such cases, most of which involve dogs, continue to rise.
-
Ma sterf enkele maande ná haar seun (24) se dood
Die hoofopskrifte oor Ruan van Rooyen se gru-ongeluk is nog vars in die vallei se geheue, en nou – minder as twee maande ná die jongman se dood – is sy ma, Jenifer van Niekerk, ook dood.
-
Drie jaar na Voor-Groenberg Primêr deur die WKOD gesluit is, gee The Sprouts die skool nuwe lewe
Die verlate, stil skoolgebou van Voor-Groenberg Primêr in Wellington kry saam met die lenteseisoen groen bloeisels van hoop vir dié landelike gebied se kinders, danksy The Sprouts Organisation (TSO).










