Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Twee in Dane Tatts-saak vry
Die twee mans Dylan Lackay en D’Hanowich Liebenberg wat aangekla is van die moord op Dane Frolicks, oftewel Dane Tatts, is verlede week in die Paarl-streekhof vrygespreek.
-
Man se selfdood gekeer
’n Jongman is in sy spore gestuit toe hy Maandag omstreeks 13:00 na bewering sy eie lewe by Patriotplein in Paarl wou neem.
-
Talle aangekeer toe polisie toeslaan
Paarl-Oos-polisie het die naweek in ’n paar operasies verskeie mense in hegtenis geneem.
-
Lions of the Valley gemik op familie
’n Kerk waar almal welkom is vir aanbidding maak môre sy deure oop. Pastoor Jurie Jooste en sy mede bedienaars van Lions of the Valley is opgewonde om die nuwe gemeente in geloof te lei.
-
‘G’n dwelms of mense by stoor’
’n Gesamentlike distriksoperasie is in September by die ou spoorweg-stoor in Wellington uitgevoer. Die polisie, Drakenstein-munisipaliteit se verkeerslui en sekuriteitsmaatskappye het deelgeneem.
-
30 glamorous years for Jacques
The name Jacques Lagrange is widely known in the international world of fashion design and this year he celebrates an illustrious 30 years in the fashion industry.
-
-
Fokus op belangrikheid van snoei
“Enigiemand kan ’n wingerdstok knip, maar dit neem ’n ware kunstenaar om die stok te vorm,” sê Jaco Engelbrecht van Visual Viticulture wat onlangs die beoordelaar was by die Felco- snoeikompetisie vir studente en leerders by die Hoër Landbouskool Bol
-
Murray-erfenis só gevier
Vanjaar is ’n belangrike jaar in die geskiedenis van Wellington asook die NG kerk met die 200 ste herdenking van die aankoms van die Murray-familie in 1822 in Suid-Afrika.
-
Beurtkrag bedreig veral kleinsake
2022 sal bekend staan as die ergste jaar nog vir geskeduleerde kragonderbrekings deur die monopolie-energienutsmaatskappy, Eskom. Meer as 100 dae beurtkrag het die ekonomie al gekniehalter, en in alle waarskynlikheid gaan hierdie trae stand van sake








