Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Onmin oor Wellington-nagskuiling kring uit
Die bestuur van die Wellington-nagskuiling blyk buite beheer te wees en word al lank deur betrokke rolspelers en belanghebbendes in die dorp bevraagteken.
-
Inwoners dreig steeds
Drie weke nadat inwoners van die informele nedersetting in Paarl-Suid hierdie gedeelte van Paarl ure lank gevange gehou het weens onrus, dreig inwoners steeds met soortgelyke toekomstige aksie.
-
-
Students tip CPUT Wellington library upside down
Student strikes on the CPUT Wellington campus grounds continue and, with it, more destruction, disruption and discontent on all fronts.
-
Taxi roete van Bellville na Mbekweni heropen gou
Die omstrede B97-taxiroete tussen Bellville en Mbekweni sal binnekort weer vir taxi-operateurs oopgestel word.
-
Kêrel steek glo meisie aan brand
’n Jong ma van Groenheuwel in Paarl-Oos het die afgelope naweek ’n wrede dood gesterf toe sy na bewering deur haar kêrel aan die brand gesteek is.
-
Load shedding doesn’t mean saving
After numerous complaints and questions by residents about their electricity usage remaining the same despite power cuts occurring for several hours a day, Paarl Post enquired after this with the Drakenstein Municipality.
-
Inwoners gemaan om water (en krag) te bespaar weens beurtkrag
Fase 5 van beurtkrag duur voort tot ten minste Saterdagoggend (24 September) en daar word gevrees dat die aangaande kragkrisis druk op munisipaliteite se waterlewering kan plaas en wateronderbrekings mag meebring.
-
-
Skrootdiefstal kos munisipaliteit miljoene
Die diefstal van skroot het die afgelope jaar die hoogte ingeskiet en kos jaarliks die Drakenstein-munisipaliteit miljoene rande.







