Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Ek kon gedood het,’ sê man ná baksteen bakkie tref
Nóg twee insidente waar motoriste met bakstene bestook word, is vandeesweek by Klapmuts-polisie aangemeld.
-
Besoek die Taalmonument op Maandag gratis!
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument vier Maandag hul 47ste verjaardag.
-
Paarl-Noord-buurtwag vergader oor gemeenskapsveiligheid met Ian Cameron
Die Paarl-Noord-buurtwag sal 12 Oktober vir Ian Cameron van Action Society as gasspreker verwelkom saam die gemeenskap om Noorder-Paarl weer veilig en vooruitstrewend te maak.
-
Plaaslike fliek wen internasionaal
Die Paarlse radiodrama-skrywer en filmvervaardiger Martyn le Roux se debuutfliek, Die Pelsloper (The Skinwalker), pronk met talle toekennings wat die afgelope paar jaar by internasionale filmfeeste verwerf is.
-
German tourist and toddler reunited with family following immigration nightmare at CTIA
A German mother’s dream holiday became a nightmare when she and her family landed at Cape Town International Airport (CTIA), only to be greeted by immigration officials who detained her and her one-year-old daughter in the airport holding cells on…
-
22 beseer in enkelvoertuig-ongeluk op Wemmershoek-pad
21 vroue en een man is vanoggend (Maandag) in die vroeë ure in ‘n enkelvoertuig-ongeluk van ‘n ligtevragmotor op die Wemmershoekpad (R301) beseer.
-
Gru-ongeluk eis twee vroue, ouma (80) en student (26)
’n Gru-botsing reg van voor op die R312 tussen Durbanville en Paarl het Saterdagaand die lewens van twee vroue geëis en nog twee mense ernstig beseer gelaat.
-
-
Rugbybeker kry Oom Ampie se naam
Die 85-jarige Adam Petersen is al meer as ses dekades toegewyd aan plaaslike rugby hier in die Paarl. Nou sal Oom Ampie, soos wat almal hom ken, binnekort vereer word as ’n lewende legende met ’n rugbybeker wat na hom…
-
Kleuter-lykie gekry
Skok en ongeloof! Dit was die reaksie van die Paarlse publiek toe die nuus breek van die gekneusde lykie van ’n vierjarige meisietjie wat in lang gras op ’n skoolterrein gevind is.










