Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kerk se ‘kafee’ ’n lekker kuierplek
Die plaaslike kafee The Gathering Café in New Orleans in Paarl-Oos is ’n lekker plek van samekoms waar geselligheid, kos en geloof soms mense bymekaar bring.
-
Beurtkrag raak hospitale erg
Beurtkrag affekteer elke mens in die land, maar dit bly letterlik ’n kwessie van lewe of dood as dit by noodsaaklike gesondheidsdienste kom.
-
Boomstropers doenig in berge
Paarlberg se waardevolle en beskermde olienhoutbome word gestroop, en dit vir vuurmaakhout.
-
Onmin oor 2 nie in hof verskyn
Die gemoedere van betogers buite die Paarl-landdroshof het Vrydagoggend hoog geloop toe hulle hoor die twee verdagtes wat weens die moord op die vierjarige Tamia “Mia” Botha in hegtenis geneem is, sal nie in die hof verskyn nie.
-
-
-
Sopkombuis in Klapmuts voed honderde inwoners
Rameeq van Niekerk en sy vrou, Gail, is geliefde inwoners van Klapmuts en baie betrokke in hul gemeenskap deur een maal per week meer as 300 honger monde te voed met hul sopkombuis, wat van hul huis af bestuur word.
-
-
Word ’n vrywilliger
Die Wellington-polisie nooi energieke, intelligente, geestelik en fisieke sterk vrywilligers om sy lede as polisiereserviste in die stryd teen misdaad by te staan.
-
Diefstal uit motors aan die toeneem
Inwoners van Noorder-Paarl moet bewus wees van moontlike diefstal uit motorvoertuie as ’n misdaadneiging wat in dié gebied ontwikkel, volgens Fidelity ADT, wat ook verduidelik het dat inwoners inligting oor sulke misdaadvoorvalle, of pogings daartoe,







