Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
CPUT individuals band together to restore library
Rays of sunlight amid the storm of student protests shone through at Cape Peninsula University of Technology (CPUT) Wellington this week, after its library was largely destroyed during campus unrest.
-
-
As die wynland ‘bloedland’ word
Die bekroonde joernalis Julian Jansen het sopas sy boeiende boek Moord op Stellenbosch bekend gestel, ’n samestelling van twee dekades van skokverhale wat in die prentjiemooi Boland afgespeel het.
-
Só werk beurtkrag eintlik
Beurtkrag het ongelukkig deel van ons daaglikse lewe geword, en om te keer dat die bloeddruk op ’n daaglikse basis hieroor styg, probeer die publiek grootliks vrede maak met die daaglikse skedule wat hulle kry.
-
Jong bokkie hardloop
’n Jong bokkie is gisteroggend gewaar toe hy alleen by die verkeersirkel in Langenhovenlaan gehardloop het.
-
Open gardens at Avondale
Avondale Wine Estate’s Open Gardens on 22 and 23 October will give visitors a unique opportunity to experience seven beautiful organic spring gardens on the estate.
-
Jeug kan leer meubels maak
’n Gratis kortkursus in houtwerk en meubelontwerp word binnekort deur een van die Wynland se voorste meubelfabrieke vir skoolverlaters aangebied.
-
-
Kabeldiewe woeker steeds
Misdadigers het Maandagaand (10 Oktober) oorhoofse kraglyne tydens beurtkrag gesteel en inwoners van ’n groot gedeelte van die Sonstraal-pad vir meer as 15 uur lank verlam.
-
Waardeer onderwysers,
Onderwysers is die ingenieurs wat vir baie kinders die toekoms help inlei. Tog is dit nie elke dag dat waardering aan hulle betoon word nie.






