Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
8-jarige seuntjie dood in brand in Vanwyksvlei
Nie net het twee huishoudings al hul aardse besittings vanoggend (Vrydag) in ‘n brand in Vanwyksvlei, Wellington, verloor nie, maar so het ‘n moeder ook die lewe van haar agtjarige seun verloor.
-
Silwer eetstel van sowat R170 000 op plaas gesteel
’n Volledige 108-stuk eetgerei van egte silwer, ter waarde van R170 000, is onlangs op ’n plaas langs die Perdeskoenpad in Wellington gesteel.
-
Rommelstrooiers pla sakelui in Dal Josafat baie
Onwettige rommelstrooiery is nou een tameletjie wat blykbaar bo die verantwoordelikheid van Drakenstein-munisipaliteit strek en, volgens amptenare, gesamentlik deur die gemeenskap en ondernemings bekamp moet word.
-
25 pruimbome op Salomonsvlei gesteel
Vrugtediefstal het verlede week ’n nuwe modus operandi opgelewer toe minstens 25 jong pruimbome op Salomonsvlei-plaas in Klein Drakenstein gesteel is.
-
Baba bring nuwe vreugde nadat seun (9) sterf
’n Paarlse ma is geseën met nuwe vreugde in haar lewe nadat tragedie haar ’n paar maande gelede getref het.
-
-
-
Vier se dood laat groot leemte
Vier mense is Saterdagaand dood in ’n ongeluk op die R44 terwyl hulle onderweg was na die Mediclinic Vergelegen in Somerset-Wes.
-
Green School praised for design
GASS Architecture Studios racked up an incredible three awards for a single project – Green School South Africa – at the SAPOA Property Development Awards that took place from 28 to 30 September.
-
Rekenaar oor naweek uit speurderskantoor gesteel
Diewe het oor die naweek by die kantoor van die speurders by die Klapmuts-polisie ingebreek en ’n skootrekenaar gesteel.









