Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Geniet nuwe talent op plaas
Die eerste Sunset Song Sets, ’n geleentheid vir musiekliefhebbers om nuwe talent heel eerste te geniet, word Vrydag 4 November om 17:00 op Picardie-gasteplaas in die Paarl aangebied.
-
Danksegging-blommefees binnekort gehou
Die jaarlikse danksegging-blommefees van die Pniël Congregational kerk word van 19 tot 22 November by die kerk gehou.
-
Twee oorledenes se familie gesoek
Die Groot Drakenstein-polisie is op soek na die volgende mense se familie en vra die gemeenskap se hulp in die ondersoek.
-
Drakenstein geprys vir goeie bestuur
Die Drakenstein-munisipaliteit is deur die navorsingsorganisasie Good Governance Africa (GGA) as die beste sekondêre stad vir goeie bestuur in die Wes-Kaap en die derde beste sekondêre stad in Suid-Afrika ná Sol Plaatje (Kimberley) en Steve Tshwete (
-
Beurtkrag lei tot kabelskade
Inwoners van Noorder-Paarl is onsteld oor die talle kragonderbrekings wat dié buurt ervaar.
-
SAPD soek nog verdagte ná moord op Tamia (4)
Dit is vandeesweek presies ’n maand gelede toe die lewelose liggaam van die vermiste Tamia Botha op die perseel van Nederburg Primêr gevind is.
-
Koor hou groot Kerskonsert
Die Voces Cordis-Kerskonsert onder leiding van die bekroonde dirigent André van der Merwe word Saterdag 3 Desember in die Toringkerk in die Paarl aangebied.
-
Kom en ondersteun boere
Die Swart Maandag-beweging, wat vyf jaar gelede op die been gebring is, kom hierdie naweek (Saterdag 29 Oktober) by Dal Josafat-stadion bymekaar.
-
Jonges sê hul sê oor onderwysers
Dit is die laaste week van Onderwyserwaarderingsmaand en dit is wat ’n paar leerders oor hul geliefde onderwysers te sê gehad het.
-



