Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Pensioenaris begin tuin vir almal
Een mens kan ’n groot verskil maak, en Carolus Daniels van Magnolia in Paarl-Oos is ’n goeie voorbeeld hiervan. Dié pensioenaris het ’n gemeenskapstuin begin op ’n oop stuk grond waar inwoners eens op ’n tyd vullis gestort het.
-
Byeenkoms teen plaasmoorde
Die Swart Maandag-beweging, wat landwyd bewusmaking doen oor plaasmoorde en plaasaanvalle, het die afgelope naweek by die Dal Josafat-stadion byeengekom.
-
Vermeende kabeldief doodgeskok in Franschhoek
‘n Vermeende kabeldief het laat Woensdagmiddag aan ernstige wonde gesterf na ‘n poging om kragkabels op Franschhoek te steel.
-
Vermeende kabeldief doodgeskok in Franschhoek
‘n Vermeende kabeldief het laat Woensdagmiddag aan ernstige wonde gesterf na ‘n poging om kragkabels op Franschhoek te steel.
-
-
Talle klagtes gemaak teen bestuur van The Haven-nagskuiling in die Paarl
Verlede week het verskeie kliënte van die Haven-nagskuiling in die Paarl hul misnoeë uitgespreek oor die manier waarop die nagskuiling bestuur word en gevolglik hoe die inwoners daar behandel word.
-
Security guard mauled by dogs
An allegedly drunken encounter with two men turned especially vicious when they allegedly unleashed four dogs on private security guards at the Oude Chardonnay Estate in the De Zoete Inval area of Paarl on Friday night, 21 October.
-
Minister fokus op vervoer van plaaswerkers
Die Wes-Kaapse minister van vervoer, Daylin Mitchell, het ’n bewusmakingsveldtog gehou met die oog op plaaswerkervervoer as deel van Oktober-maand se veiligevervoer-veldtog.
-
End of an era for Economic Shoes in Paarl
After serving the community of Paarl tirelessly for the past 101 years iconic shoe shop Economic Shoes will be closing its doors.









