Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Blue Dot-projek eindig oor geld
Die Blue Dot-taxidienste sal amptelik teen einde November beëindig word omdat die Wes-Kaapse regering nie geld het om die dienste verder te finansier nie.
-
Mans sterf in afsonderlike messteekvoorvalle in Paarl
Die Paarl-Oos-polisie ondersoek twee moordsake nadat twee mans in twee afsonderlike voorvalle die afgelope naweek doodgesteek is.
-
Diabetes neem wêreldwyd toe
Diabetes is ’n lewensgevaarlike siekte wat elke jaar wêreldwyd 1,5 miljoen mense se lewe eis, sê die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO). November is diabetesbewusmakingsmaand en Wêreld Diabetes-dag word op 14 November gevier. Hoewel daar ’n oortuigi
-
Vandalisme lei tot donkerte in Van der Stelstraat
Die verkeersligte op die hoek van Orleanslaan en Van der Stelstraat, sowel as straatligte in die omgewing, is ’n geruime tyd al buite werking.
-
Inwoners moet self opdok vir dié kabels
Wanneer munisipale kabels op ’n erf gesteel word en dit raak die kragtoevoer na mense se huis, is daardie inwoners self verantwoordelik vir die herstel en vervanging van die kabels, bevestig Marius Wüst, die Drakenstein-munisipaliteit se uitvoerende
-
Heining van gevangenis in tydens botsing platgery
Twee gedeeltes van Allandale Korrektiewe Dienste se heining is die afgelope naweek morsaf gery toe twee voertuie in ’n botsing betrokke was.
-
Paarl woman break bungee jumping world record with 23 jumps off Bloukrans
In what may seem a crazy feat to many, Linda Potgieter now holds the Guinness World Record for accomplishing 23 bungee jumps in one hour, something she describes as “a glimpse of God in a fearless, free fall”.
-
’n Feestelike vrugtekoek gelaai met omgee, liefde
Sjef Mynhardt Joubert se ikoniese vrugtefeeskoek sal hierdie jaar weer die vreugdevolle prentjie van Kersfees inkleur wanneer dit aan menige Kerstafels gesny en gedeel word.
-
Noorse sokkerklub besoek Paardeberg
Kersboslaagte Primêre Skool in die Paardeberg het onlangs ’n besoek ontvang van ’n Noorse sokkerklub wat die leerders aan dié sport blootgestel het.
-
Municipality not supporting arts and crafts – DACC
Municipality not supporting arts and crafts – DACC






