Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Kindersorg soek vrywilligers
Kindersorg Suid-Afrika se Paarl-tak is op soek na mense wat bereid is om as vrywilligers opgelei te word en sodoende te help om kinders in die gemeenskap te beskerm.
-
Enjoy art in a biblical garden
Art in the Garden, an annual exhibition, will be held at Salem Biblical Garden, Northern Paarl on Sunday 27 November from 10:00 to 15:00.
-
Aanlyn afsprake verkort nou binnelandse sake lang rye
Mense kan nou ’n afspraak by 163 kantore van die departement van binnelandse sake maak om wagtye te verkort wanneer hulle fisiek om ’n identiteitsdokument of paspoort aansoek doen.
-
Dromkrappers dolwe als om
Die Drakenstein-munisipaliteit het ’n projek van stapel gestuur om “dromkrappers” in wettige herwinningsentrepreneurs om te skep, maar dit is sonder ’n openbaredeelnameproses gedoen.
-
Poskantoor: Wat van afleggings, nuwe tak?
Nadat Cosatu verlede week in ’n dagblad laat hoor het dat die Suid-Afrikaanse Poskantoor met afleggings gaan begin, het Paarliete begin wonder of die plaaslike poskantoor wel sy deure in die Paarlse middedorp gaan open.
-
Wellington-ondersteuningsgroep fokus op eensaamheid
Wellington en sy mense bevorder ’n vernuwende ondersteuningsgroep waarby almal en alles in ’n veilige omgewing verwelkom word om saam te vertoef.
-
Wenk lei tot vet perlemoenvonds
’n Zimbabwiër is Maandag op die R45 Simondiumpad in besit van meer as R9 miljoen se perlemoen betrap nadat verskeie polisie-eenhede op ’n wenk reageer het.
-
Paarl se strate word weer in filmstel verander
Paarliete se koppe draai vandeesweek met gemengde gevoelens van nostalgie toe ’n berugte geel polisiewa in Nuwe- en Lady Greystraat gewaar is.
-
Fase-3 van beurtkrag weer ingestel
Beurtkrag word vanmiddag en môremiddag weer opgeskuif na fase 3, het Eskom pas aangekondig.





