Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Moordenaar nog gesoek
Inwoners van die vallei is sewe weke gelede geskok toe die vermiste Tamia Botha op die perseel van ’n skool in Paarl-Oos dood aangetref is, en steeds is niemand nog in verband met haar moord in hegtenis geneem nie.
-
‘Jongmense het sleutel tot sukses in húl hande’
’n Jong man van Wellington wat eens op ’n tyd vasgevang was in dwelms het sy lewe in ’n nuwe rigting gestuur toe hy besluit om dié euwel agter hom te sit.
-
GPF vergader in Paarl-Wes
Die Paarl-Wes-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) nooi inwoners en sakelui in die omgewing na ’n vergadering wat Dinsdag (22 November) om 18:30 gehou sal word.
-
Paarl-feesmark uiteindelik hier
Die jaarlikse Paarl-feesmark word vanjaar van 21 November tot 3 Desember in die Paarl-stadsaal aangebied.
-
-
-
Gaan stem in Wyk 17
’n Tussenverkiesing vind op Woensdag 23 November in Noorder-Paarl plaas, nadat Wyk 17 se raadslid, Jako Matthee (DA), bedank het.
-
-
Paraglider falls on F’hoek Pass
A man’s peaceful paragliding along the scenic route of the Franschhoek Pass on Sunday morning soon came to a crashing halt when he tumbled to the earth.
-
Arboretum weer in die kollig na tienermeisies met skerp voorwerp gedreig is
Die beveiliging van die Paarl-arboretum haal nogmaals die nuus nadat twee tienermeisies deur ’n gewapende man voorgekeer is. Dit laat talle wonder oor die Drakenstein-munisipaliteit se sogenaamde bewaking van die gebied.







