Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Get tickets now for Champagne Festival
The Franschhoek Cap Classique & Champagne Festival makes a welcome return after a two-year hiatus due to covid restrictions. The two-day event – presented by Sanlam Private Wealth – will take place at the Huguenot Monument in Franschhoek on Saturday
-
-
Goodnow-dak eersdaags herstel
Die dak van die bekende en geskiedkundige Goodnow-saal in Wellington se herstelwerk sal na verwagting in Desember voltooi word.
-
Polisie sê slagoffers swyg ná tienerseun en pa gesteek is
’n Hoërskoolleerder en sy pa is laat Woensdagaand voor hul huis in Hoofstraat, Paarl, aangeval.
-
DA wen naelskraap tussenverkiesing van Paarl se noordelike gebied
Alhoewel die DA die tussenverkiesing in wyk 17 van Drakenstein gister (24 November) gewen het, kan dit as ’n bittersoet oorwinning vir die politieke party beskou word.
-
WKOD stel planne in plek vir taxi staking
Die beplande taxi staking Maandag en Dinsdag in die Wes-Kaap sal voortgaan het die SA Nasionale Taxiraad (Santaco) bevestig.
-
Game byna in ligtelaaie
Die winkelreus Game in die Paarl was verlede week amper in vlamme toe ’n asdrom reg langsaan die winkel aan die brand gesteek is.
-
Perdebye broei vanjaar vroeg uit
Die indringer- Europese perdebye is vanjaar vroeër terug as gewoonlik omdat die afgelope winter nie koud en nat genoeg was nie, sê ’n plaaslike slangvanger.
-
Geliefde dominee oorlede
Dominee Diamon de Vries, wat ’n groot steunpilaar was vir baie mense in die gemeenskap, het Dinsdag afgesterf. Hy was 80 jaar oud.
-
‘Water-boerdery vir die toekoms’
’n Akwaponiese boerderyprojek is verlede week by Nederburg-plaas in die Paarl van stapel gestuur. Die projek sal sorg dat plaaslike inwoners bemagtig word en ook vars gekweekte kruie en spesialiteitslaaigewasse aan Nederburg se restaurant en ander v








