Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Onnie kry trekpas
’n Musiekonderwyser by ’n gesogte skool in die Paarl is onlangs afgedank nadat hy in ’n interne ondersoek aan ’n klag van seksuele teistering skuldig bevind is.
-
Golden Arrow skort diens tussen Paarl en Bellville op
Pendelaars verwag dat die B97-taxiroete binnekort weer oopgestel sal word vir taxi-operateurs nadat die Golden Arrow-busdienste aangekondig het dat hy sy dienste tussen Paarl en Bellville binnekort sal beëindig.
-
Een jaar sedert tragiese ongeluk
Die afgelope naweek was dit die eenjaar-herdenking van die tragiese ongeluk in Bainskloofpas waarin die drie broers Caleb Booysen (8), Gradwell Booysen (5) en Joshua Booysen (2) gesterf het.
-
Taxi-staking laat talle pendelaars gestrand
Pendelaars van oor die Wes-Kaap heen was Maandag en Dinsdag gestrand toe die beplande taxi-staking in die provinsie voortgegaan het soos aangekondig en bevestig deur die SA Nasionale Taxiraad (Santaco).
-
Plaaslike sterre blink in ‘Suidooster’
Die wind het die afgelope paar weke sterk in die sepie Suidooster gewaai met Ruiterbosch se Alwyn-apteek wat ’n nuwe apteker kry en die Juice Bar wat ’n nuwe eienaar het, maar storms woed ook oor ’n reeksmoordenaar wat verwoesting…
-
‘Man se dood in skuiling spook’
Dit wil lyk asof die bedrywighede by die Wellington-nagskuiling hoofsaaklik ’n positiewe ervaring vir die meeste inwoners is, alhoewel ’n paar kreukels steeds in die strykwerk steek.
-
Man (70) scammed by a pretty ‘Paarlite’
A 70-year-old man lost thousands of rands to a seductive scammer, an alleged local woman introducing herself as Katie Alicia (30), who managed to trick him with manipulating tactics.
-
Fake enrolment advert
The University of South Africa (Unisa) has noted with serious concern a fake enrolment poster, purporting to be from the institution, circulating on public platforms. The poster in question recruits or lures unsuspecting victims into a qualification
-
Eskom-ligte van R65K gesteel
Die Paarl-polisie ondersoek die diefstal van beheerligte ter waarde van ongeveer R65 000 by die Eskom-substasie op die N1-snelweg.
-
This is a test for online
Consectetur bibendum faucibus pulvinar scelerisque bibendum ultricies a vestibulum lobortis aptent nec eget libero posuere a parturient nunc nec vestibulum cum gravida curae habitasse ante sem eu non accumsan convallis. A dis leo parturient nibh inte







