Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Bendegeweld kelder Klopse-tradisie
Die strate van Wellington sal stil-stil die nuwe jaar ingaan in die afwesigheid van die vrolike passies en ritmes van die tradisionele Klopse-vertonings.
-
-
Taxi’s bederf eksamen
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) sê duisende leerders het verlede Maandag (21 November) en Dinsdag (22 November) skool gemis as gevolg van die taxi-staking wat deur die SA Nasionale Taxiraad (Santaco) afgekondig is.
-
-
Volmaanpiekniek met Kersvader
Om die druk op hom te verlig het Kersvader weer besluit om solank vooraf geskenke uit te deel by die gewilde Desember-volmaanpiekniek by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) op Saterdag 10 Desember.
-
-
Wêreldvigsdag fokus op bewusmaking
Wêreldvigsdag, wat sedert 1988 elke jaar op 1 Desember herdenk word, fokus jaarliks internasionaal op die bewusmaking van die vigs-pandemie, wat veroorsaak word deur die verspreiding van MIV-infeksie.
-
Artist depicts history
The artwork of Dieuwke-Jean Linee, entitled Reclamation (2022), will be exhibited on 1 December at The Castle Of Good Hope in Cape Town.
-
Nuwe tuiste vir fees
Die familievriendelike Afrikaanse musiekfees Piekniek en Musiek vind vanjaar op Sondag 4 Desember op die Nederburg-landgoed plaas.
-





