Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vier susters kry vanjaar saam graad
Gradeplegtigheid 2022 aan die Universiteit Stellenbosch sal in die geskiedenis van die De Lange-gesin van die Paarl opgeskryf staan as die jaar waarin ’n reeks grade aan al vier die De Lange-dogters (van tussen 21 en 27 jaar oud) toegeken…
-
Sterrepiekniek fokus op Jupiter
Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die planeet Jupiter – hierdie Saterdag (17 Desember) van nader tydens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se somerpiekniek op Paarlberg leer ken.
-
-
-
-
Gryspaleis staan stil tydens beurtkrag
Werknemers by Drakenstein-munisipaliteit se hoofkantoor in die Paarl kon Vrydag en Maandag vir ’n groot gedeelte van die dag niks doen nie.
-
-
-
Diesel kan in Januarie daal met soveel as R3,50; petrol kan daal met meer as R1,50
Suid-Afrikaanse motoriste kan in Januarie 2023 ’n groot daling in petrol- en dieselpryse sien, met die merkbare daling in globale oliepryse asook ’n relatief sterker rand wat in verbruikers se guns tel.
-
Swaar reën en hael rig groot skade aan
’n Frats-storm het chaos veroorsaak in Paarl en Wellington vandag.








