Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Honderde ruk op; koel in Bergrivier af
Met die warm somermaande wat nou amptelik aangebreek het, is die oewer van die Bergrivier in die Paarl weer ’n warboel van aktiwiteit.
-
-
Soveel betaal jy vir jou skoolkind
Die Kersfeesinkopies is net nou die dag nog gedoen en nou moet ouers alweer bontstaan om die basiese skoolbenodigdhede aan te koop.
-
Paarl-inwoner ontevrede oor rommel ná vloedwater
’n Inwoner van Tennantstraat in Paarl-Oos sê haar klagtes aan Drakenstein-munisipaliteit om rommel te verwyder wat agtergelaat is deur die vloed in Desember val op dowe ore.
-
Oukersaand-tradisie leef voort
Die Unity Brass Band het op Ou Kersaand weer die strate van Wellington vermaak met Oukersaand-klanke met hul blaasinstrumente.
-
W-Kaap spog met plasings
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) spog dat hy 99% van die leerders wat aansoek gedoen het om vanjaar met gr. 1 en gr. 8 te begin by skole oor die provinsie heen geplaas het.
-
-
Onderwyser wys grade belowend
“It was not easy – but worth it.” So sê dr. Ronald Philip Barends, wat op 12 November verlede jaar sy doktorsgraad in teologie (sendingwetenskap) by Trinity International Bible University op die ouderdom van 58 behaal het.
-
Sterrekykpiekniek fokus op Orion se newel-vlinder
Besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die sprankelende Orion – van nader kan leer ken by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se eerste sterrekykpiekniek vir die jaar op Paarlberg op Saterdag 14 Januarie.








