Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Taalmonument gesluit op Vrydag 20 Januarie
Die Afrikaanse Taalmonument (ATM) sal op Vrydag 20 Januarie vir die publiek gesluit wees, maar die besoekers sal kan steeds die Besoekersentrum asook die koffiewinkel op die perseel besoek.
-
Middeljarige man naby Pniel vas vir dwelms
Lede van Groot Drakenstein polisie het verlede Vrydag (13 Januarie) ’n 40-jarige man gearresteer vir dwelmhandel.
-
Onbeplande kragonderbreking pootjie Wellingtonners
Wellingtonners is Maandag (16 Januarie) vir ure sonder elektrisiteit gelaat te midde van die kwik wat hoog gestyg het deur die dag.
-
Win tickets to SA20 League at Boland Park
The exhilarating Betway SA20 Cricket League is well on it’s way, with local Paarl based team Paarl Royals, playing in full throttle.
-
Een dood in botsing naby Voëlvleidam (R44)
Wrakstukke en ’n bakkie wat op sy dak lê, was Donderdag (12 Januarie) stille getuienis van die hartseer toneel waarin ’n bakkiebestuurder in ’n botsing op die R44 gesterf het.
-
Plan vir Spruitrivier bied hoop
Die nuwe jaar hou positiewe vooruitsigte in vir huiseienaars aan die oewer van die Spruitrivier, danksy ’n instandhouding-bestuursplan wat in November aan hulle voorgelê is.
-
Paarlse aktrise beïndruk in ‘Evita in Excelsior’
Dit is ’n trotse ervaring vir die jong Paarlse aktrise Veronique Jepthas, wat deesdae saam met Evita Bezuidenhout in die mini-reeks Evita in Excelsior op KykNet te sien is.
-
Distant cousin charged for Lihle’s (10) murder
Relatives of 10-year-old Lihle Zenzile Tuesday gathered in the home where her body had been found in a white trunk in her parents’ bedroom the Friday night before.
-
Geweldige stank van krematorium hang oor die Drakenstein-vallei
Inwoners van die Paarl en Wellington is ontnugter deur die nuus dat die verskriklike reuk wat oor dié dorpe hang, aan die krematorium in Dal Josafat toegeskryf kan word.
-
Nuwe polisiebeamptes by die duisende vir W-Kaap
Tienduisend nuutaangestelde polisiebeamptes het einde verlede jaar in die Wes-Kaap uitpasseer.










