Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
‘Ons steier oor duurder elektrisiteit’
Te midde van ’n kragkrisis wat dreigende kommer vir fase 7- en 8-beurtkrag inhou, het die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) Vrydag aangekondig dat ’n tariefverhoging van 18,65% vir die 2023-’24-tariefjaar aan Eskom toegestaan is.
-
Trek nóú streep in die sand
Die kragkrisis het nou katastrofiese afmetings in die brose ekonomie van SA aangeneem – veral hier in die Wes-Kaap, waar ons ’n sterk landboukomponent, wat van kragvoorsiening afhanklik is, handhaaf.
-
Kaizer-Philander nuwe hoofsweep in wetgewer
Die bekende Paarlse politieke figuur Wendy Kaizer-Philander sal voortaan nog groter skoene vir die DA in die Wes-Kaapse provinsiale parlement vol staan. Die party het verlede Vrydag aangekondig dat sy as die provinsiale wetgewer se hoofsweep aangeste
-
-
Enjoy second Valentine show
Following last year’s sold-out Valentine concert, Romance Under the Stars, the Peninsula School Feeding Association (PSFA), in partnership with Outside the Bowl Africa (OTB), are delighted to announce that, due to popular demand, they are presenting
-
Vier die maand van liefde met ’n Volmaanpiekniek
Met die maand van liefde om die draai is dit die perfekte tyd om onder die volmaan by Paarlberg asem te skep.
-
-
HJS-matrikulant deel van top 3 in SA
Die skoolgemeenskap in die Paarl loop oor van trots ná die nuus dat Kenneth Janson van Hoër Jongenskool Paarl een van die top drie matrikulante in die land is.
-
Polisie se beste kolonel-kantoor vereer
Die Paarl-Oos polisie is aangewys as die beste polisiekantoor onderleiding van ’n kolonel in die Wes-Kaap.








