Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Eskom pak skuld op bome na Maandag se kragonderbreking in Wellington
Wellingtonners is Maandag vir byna nege ure sonder elektrisiteit gelaat te midde van die kwik wat tot 40 °C deur die dag gestyg het.
-
Boer kan slange vang, toe pik dié Kobra!
“Kyk, ek vang al vir jare slange op my plaas,” vertel Eddie Buxman (68) wat op die R44 net buite Wellington boer.
-
CWDM: Nersa must reconsider
The Mayor of the Cape WInelands District Municipality, Dr Elna von Schlicht, has slammed the National Energy Regulator of SA (Nersa) for granting an exorbitant tariff hike for Eskom:.
-
Win tickets to SA20 cricket in Paarl
The exhilarating Betway SA20 Cricket League is well on it’s way, with local Paarl based team Paarl Royals playing at full throttle.
-
‘Mnr. Keto’ gee gesonde raad
Die feestyd is verby en dis ’n nuwe jaar. Die meeste van ons wil die vakansievetjies afskud en het die jaar met allerlei goeie voornemens vir ’n beter self begin.
-
‘Drakenstein se water sal vloei’
Terwyl sekere munisipaliteite planne beraam en versoeke aan inwoners rig om die watergebruik in hul areas tydens beurtkrag te verminder, het inwoners van Drakenstein geen rede tot kommer nie.
-
-
Hare waai voor skool begin
Vrywillgers het Maandag en Dinsdag hul tyd letterlik “afgeknyp” om byna 150 plaaslike leerders se hare gratis te sny en te vleg voor Woensdag se heropening van skole.
-
Municipal court already busy
Proceedings are well underway at the new Drakenstein Municipal Court, which officially opened its doors in Paarl on 1 December.
-
Paarl police festive feedback
As we bid the Festive Season farewell, Paarl police will continue various operations in the area.









